- Primêre Meisieskool Oranje se Eendjienuus -

- ONDERRIG VIR ELKE KIND EEN VIR EEN -

- Uit die kantoor -

  • Baie geluk aan die dogters wat ingesluit is in die
    Suid-Vrystaat o. 12- en o. 13-netbalspanne. Baie
    sterkte vir die Vrystaatproewe wat môre plaasvind.
  • Veels geluk aan die dogters wat ingesluit is in die
    Vrystaat tennisspan.
ORANJE PRIMERE SKOOL EENDJIENUUS - UIT DIE KANTOOR VAN DIE SKOOLHOOF

- Belangrike Datums -

  • 21 April: Seniorkoor oefenkamp 09:00-13:00
    Netbal Vrystaatproewe 08:00
  • 23 April: Oppie-tong-af Redenaars
    Juniorkoor saaloptrede
    Orkes saaloptrede
  • 24 April: Voedselprojek Gr. 7A
ORANJE PRIMERE SKOOL EENDJIENUUS - BELANGRIKE DATUMS