Primêre Meisieskool Oranje Voortrekkers

Public Speaking

Grondslagfase Public Speaking (Gr. 1-3)

Daar is twee uitdunrondes en ‘n finaal. Die uitdunrondes vind gedurende die eerste en tweede kwartaal plaas en die finaal gedurende die derde kwartaal. Die graad 4 tot 5 en die graad 6 tot 7 leerders neem teen mekaar deel. Die top-drie sprekers van elke uitdunronde dring dan deur na die finaal. Die wenner van die finaal vir graad 4 tot 5 en graad 6 tot 7 ontvang dan die wisselbeker vir die beste spreker by die prysuitdeling.

Seniorfase Public Speaking (Gr.4-7)

Die Seniorfase Public Speaking werk soos volg:  leerders het twee keer die geleentheid om deel te neem.  Die twee uitdunrondes word gedurende die eerste en tweede kwartaal gehou.  Die top-drie sprekers van elke uitdunronde dring dan deur na die finaal.  Die wenner van die finaal grade 4-5 asook grade 6-7 ontvang dan die wisselbeker vir die beste spreker by die prysuitdeling.