Primêre Meisieskool Oranje VCSV

VCSV

VCSV is ‘n aktiwiteit wat daarop fokus om graad 4 tot 7 leerders se geestelike groei te stimuleer en wat daarna streef om elke leerder te leer om ‘n hegte verhouding met Jesus te hê. Ons doen dit deur Bybelstudie, lofprysing en verskeie uitreike. Die byeenkomste is een maal ‘n week vir ‘n uur. Christenskap moet elke oomblik uitgeleef word! “Die Here jou God is by jou, Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil tevrede in Sy liefde. Hy jubel en juig oor jou!” Sjoe! Wat ‘n merkwaardige gedagte en gevoel om te weet ons Pappa God voel só oor elke liewe eendjie hier by Oranje.

Kliek hier om meer fotos te sien oor ons VCSV

Kliek hier om meer fotos te sien oor ons VCSV