AKADEMIE
Oranje het ’n uitstekende akademiese rekord.
Die skool het in 2018 oudergewoonte onder die top 50 skole in die Vrystaat geëindig. Vyf leerders – Luané Spamer, Eamónn Scholtz, Celine Kotzé, Isabella le Roux en Dané Redpath – het onder die top 50 akademiese slimkoppe in die Vrystaat geëindig.
Oranje se klas van 2018 het ’n klasgemiddeld van 69,7{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} behaal.
Oranje is aangewys as die voorste Vrystaatse wiskunde- en wetenskapskool, sowel as die beste provinsiale skool in die vakke Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die gr. 12’s se uitslae in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen die laaste vyf jaar lyk so:
Graad 12 | 2018 | 2017 | 2016 | 2015 | 2014 |
Aantal kandidate | 150 | 142 | 134 | 155 | 117 |
Slaagsyfer | 99.33{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 100{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 100{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 100{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 100{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} |
Universiteitstoelating | 92.61{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 92{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 92.1{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 94.6{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} | 87.6{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} |
A-gemiddeldes | 29 | 29 | 33 | 31 | 24 |
Vakonderskeidings | 293 | 279 | 292 | 283 | 283 |
* Vakkeuses by Oranje:
Gr. 8 en gr. 9:
– Taal, Geletterdheid en Kommunikasie
(Taal en Kommunikasie sal steeds Afrikaans, Engels en Duits Insluit).
– Wiskundige Geletterdheid, Wiskunde en Wiskundige Wetenskap
– Natuurwetenskappe
– Menslike- en Sosiale Wetenskappe
– Kuns en Kultuur (Spraak en Drama, Kuns, Dans en Musiek)
– Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
– Lewensoriëntering
– Tegnologie
Alle Leerareas is verpligtend.
Gr. 10, gr. 11 en gr. 12:
Verpligte vakke
– Afrikaans (Huistaal) en Engels (Eerste Addisionele Taal)
– Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
– Lewensoriëntering
Keusevakke
‘n Leerder kies een vak uit elke groep.
– Lewenswetenskappe
– Besigheidstudie
– Visuele Kuns
of
– Fisiese Wetenskappe
– Rekenaartoepassingstegnologie
– Dramatiese Kuns
– Verbruikerstudie
of
– Rekeningkunde
– Duits (Tweede Addisionele Taal)
– Verbruikerstudie
– Geografie
Pre-Primêr
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Primêr
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure: Maandae tot Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00
123
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Titel
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:
Reünie
E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079-870-0495
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999