DRAMATIESE KUNS

Dramatiese kuns word as ‘n keusevak by Oranje aangebied en bied aan leerders die kans om holisties te ontwikkel. Drama ontwikkel nie slegs kreatiwiteit nie, maar ook die vermoë om persoonlik te groei en verskeie sosiale vaardighede aan te leer wat in enige vakgebied goed te pas kan kom.
Die kurrikulum strek oor verskeie gebiede van teater wat teoreties, sowel as prakties bestudeer word. Leerders word die geleentheid gegun om deel te neem aan verskeie praktiese projekte, insluitende:
– Nasionale Toneelkompetisie in samewerking met kykNET
– Reza de Wet-tienertoneelfees, aangebied deur Oranje in samewerking met die Vrystaat Kunstefees.
– ATKV-Tienertoneelkompetisie
– Logan-toneelfees in Fraserburg
– Montagu Jeug Kunstefees
– Kunswedstryde
In 2017 het vier leerders saam met mev. Retha Pool, drama-juffrou en me. Mariehetta Matthee, gewese skoolhoof, die World Festival of Puppetry in Charleville-Mezieres in Frankryk bygewoon.
Oranje se matrieks behaal sedert 2011 jaarliks ’n 100{189ed8215ab1330ea90dfadb905a199527d308b47d0d36add9ec9bdda62e34be} slaagsyfer in die vak en was eerste in die Motheo-streek in 2016 en 2017.

Pre-Primêr

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Primêr

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure: Maandae tot Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

123

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Titel

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:

Reünie

E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999