ENGELS 1STE ADDISIONELE TAAL & HUISTAAL

Die Engels-departement se doelstelling is om deur die KABV (of CAPS) in ’n dinamiese, kreatiewe en gekoesterde omgewing leerders te kweek wat op alle vlakke met selfvertroue in Engels kan kommunikeer.
Oranje bied sedert 2018 Engels Eerste Addisionele Taal sowel as Engels Huistaal (vanaf gr. 10) aan.
Die vakonderwysers is: mev. Dorothy Coetzee (departementshoof wat ook Engels Huistaal aanbied), me. Deirdré Cloete, mev. Adéle Dempers, me. Retha Pool, me. Naretha Swanepoel, mev. Iris Viljoen.
Oranje se Engels-departement het in die 2018-matriekeksamen die agtste jaar agtereenvolgens die eerste posisie vir Engels Eerste Addisionele Taal in die Vrystaat en Motheo-distrik behaal.
Die klasgemiddeld vir 2018 was 75,37{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} en 34{384a8e564f8c763ff5cc57b890edb3c27f610c54268bd61a2de4ae7e8ee79e14} van die matrieks het ‘n A-simbool behaal. Die dogters behaal gereeld op nasionale en provinsiale vlak pragtige prestasies met hul Engelse skryfwerk, debat- en redenaarsvermoëns.

Primêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Navrae: Suzanne de Villiers
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Pre-Primêr

Webtuiste: Skool
Navrae: Letitia Swanepoel
E-pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Sekondêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Navrae: Jeanine Kuntzman
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051 447 4681
Faks: 051 447 3083
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Reünie

Webtuiste
Navrae: Sarette Botha
E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079 870 0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999