GEOGRAFIE

Geografie is ’n wetenskap wat fisiese en menslike prosesse, asook ruimtelike patrone insluit. Die jaarplan vereis van elke leerder wat die vak bestudeer om ruimtelike verspreiding van mense, hulle behoeftes en bedrywighede, asook natuurlike verskynsels soos klimaatkunde en geomorfologie te bestudeer.

Wat die geografiese vaardighede en tegnieke behels, word die leerder geleer om kennis toe te pas om ’n volhoubare bestaan op aarde te verseker. ’n Topografiese kaart word gebruik om afstand, rigting en gradiënt te bepaal, asook om landvorme en menslike bedrywighede te herken.

Verskeie loopbaanrigtings word aan die leerarea gekoppel, soos ‘n kartograaf, hidroloog, operateur in GIS, geoloog, aiviele ingenieurswese, argitektuur, stad- en streeksbeplanner asook beroepe in toerisme.
Pragtige aanbiedings word elke jaar deur navorsing deur die dogters voorgelê.

Dit is voorwaar ‘n wonderlike vak om te kies, nie net om jou kennis te verbreed nie, maar ook om na aan die skepping te leef, want die vak is oral om ons. Dink maar net aan aardverwarming, aardbewings en vulkane.
Me. Marlene Cloete bied die vak vir leerlinge tussen gr. 10 en gr. 12 aan.

Primêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Navrae: Suzanne de Villiers
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Pre-Primêr

Webtuiste: Skool
Navrae: Letitia Swanepoel
E-pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Sekondêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Navrae: Jeanine Kuntzman
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051 447 4681
Faks: 051 447 3083
Ure:
Maandae - Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

Reünie

Webtuiste
Navrae: Sarette Botha
E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079 870 0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999