MINITENNIS
Minitennis gee aan die dogters die geleentheid om basiese tennisvaardighede aan te leer en dus die grondslag te lê vir die puik tennisprestasies vorentoe.
Dogters wat minitennis wil speel, moet in die eerste kwartaal reeds begin. Tydens die eerste en tweede kwartaal word rondomtalie-wedstryde gespeel om dogters te kies vir spanne wat aan ligawedstryde of aan die Grey Minitennistoernooi in die derde kwartaal deelneem.
Die korrekte minitennisraket is ’n nr. 23. OMS se sportdrag word tydens oefeninge asook wedstryde gedra.
Gedurende die tweede en derde kwartaal is die gr. 1-minitennisoefeninge tydens LO-periodes en nie in die middae nie.
Gr. 3-dogters begin met tennis in die vierde kwartaal.
Dogters wat in die A- en/of B- minitennisspanne is, speel aan die einde van die jaar o.11 proewe vir die volgende jaar se spanne.
In ’n poging om minitennis ’n lekker ervaring te maak, word dikwels van opwarmingsoefeninge en speletjies gebruik gemaak sodat dogters ’n liefde daarvoor ontwikkel.
Minitennishoof: Juf. Elmarie Pretorius
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Bornmanhuis
(Rina de Kock):
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 072-302-5662
Le Rouxhuis
(Anita Fourie):
E-pos: anitafourie@webmail.co.za
Telefoon: 082-903-5947