VERBRUIKERSTUDIE

Verbruikerstudie bied aan die dogter verskeie moontlikhede vir die toekoms.
Dit is ’n opwindende vak, waar daar groot klem geplaas word op die ontwikkeling van entrepreneursvaardighede.
Onderwerpe wat in verbruikerstudie gedek word, sluit in:
– die verbruiker
– voedsel en voeding
– ontwerpbeginsels en -elemente
– tekstielvesels en tekstielstowwe
– kleding
– behuising
– entrepreneurskap.
Onder leiding van mev. Lorraine Botha en mev Lize du Toit volg ons die voedselproduksie baan. Dit is vir die dogters ’n groot lekkerte om hulle eie kos te maak.
Gedurende die eeste kwartaal woon die gr.11 leerders die Anchor Gis-kurses by waar hulle leer om basiese broodgeregte te maak. Die gr.10 tot gr.12 leerders skryf jaarliks in vir die Bloemskou se skolegebak-afdeling. Ons neem ook elke jaar twee gr.12 leerders na die All Girl Festival.
Verder wor daar jaaliks ‘n verbruikerstudie Olimpiade geskryf waaraan gr.12 leerders deelneem.
Vakhoof: Mev. Lorrain Botha

Pre-Primêr

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Primêr

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure: Maandae tot Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00

123

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Titel

Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:

Reünie

E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999