d6 Connect Toepassing

NB: Laai asseblief die d6 Connect toep (toepassing) af. U word vooraf aan die korrekte kanale gekoppel.

Ons skool gebruik nie d6 Communicator nie. Indien die toep versoek dat u aan groepe moet koppel, het u die d6 Communicator toep afgelaai, wat nie sal werk nie.

Selfone en Tablette:

Android
1. Besoek die Google Play Store of Huawei App Gallery (slegs Huwawei fone)
2. Soek vir d6 Connect
3. Klik op die Install knoppie
4. Sodra die toep geïnstalleer is, kan u registreer en inteken.
5. Soek vir die Gemeenskap Oranje en voeg dan C & N Primêre Meisieskool Oranje by.
6. Die inhoud sal vanself opdateer binne die toep.

iPhone / iPad
1. Besoek die iTunes App Store
2. Soek vir d6 Connect
3. Klik op die Get knoppie
4. Sodra die toep geïnstalleer is, kan u registreer en inteken.
5. Soek vir die Gemeenskap Oranje en voeg dan C & N Primêre Meisieskool Oranje by.
6. Die inhoud sal vanself opdateer binne die toep.

Rekenaars:

Windows Rekenaars
1. Besoek https://d6.co.za/school-communication-apps/
2. Blaai afwaarts (verby d6 Communicator) na d6 Connect
3. Klik op die Desktop Windows opsie
4. Hardloop daarna die program en volg die instruksies om te registreer en in te teken.

Mac Rekenaars
1. Besoek https://d6.co.za/school-communication-apps/
2. Blaai afwaarts (verby d6 Communicator) na d6 Connect
3. Klik op die Desktop Mac opsie
4. Hardloop daarna die program en volg die instruksies om te registreer en in te teken.

ORANJE SKAKELS

Pre-Primêr

Webtuiste: Skool
Telefoon: 051 448 4149
Besigheidsure - Voldag:
Maandag - Vrydag: 07:00-17:15
Besigheidsure - Halfdag:
Maandag - Vrydag: 07:00-12:30

Primêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Telefoon: 051 447 6845
Besigheidsure:
Maandag - Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Sekondêr

Webtuiste: Skool | Koshuis
Telefoon: 051 447 4681
Besigheidsure:
Maandag - Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00

Reünie

Webtuiste
Navrae: Sarette Botha
Telefoon: 079 870 0495