EBW (EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAP)
Ekonomiese- en bestuurswetenskap (EBW) word by Oranje slegs in gr. 8 en gr. 9 aangebied. In hierdie twee jare bestaan die vak uit konsepte van ekonomie, entrepreneurskap en rekeningkunde.
By Oranje word die klem op rekeningkunde gelê, aangesien die basis vir die vak baie belangrik is. Die rooster word tans gevolg soos deur die departement verskaf. Dit beteken rekeningkunde, ekonomie en entrepreneurskap word deurgaans in die kwartaal behandel.
Die onderwysers wat hierdie vak aanbied, is mevv. Ilse Olivier, Keren van Eeden en Iris Viljoen.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999