KULTUUR
Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is.
Die veelsydigheid van aktiwiteite en die leerderdeelname is genoeg bewys hiervan.
Die volgende kultuuraktiwiteite word by Oranje aangebied:
– Con Spirito, die sanggroep, onder leiding van mnr. Stefan Buys.
– Debat onder leiding van mev. Reinette van der Walt.
– Drama onder leiding van mev. Retha Pool.
– Koor onder leiding van mnr. Stefan Buys en mev. Brigitte Botha.
– Orkeste onder leiding van mnr. Heinrich Lategan.
– Redenaars onder leiding van mev. Naretha Swanepoel.
– VCSV onder leiding van mev. Carien James.
– Vooruit, die skoolkoerant, onder leiding van mev. Adéle Dempers en mev. Johanette Jacobs.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999