Public Speaking
Public Speaking is ’n geleentheid vir leerders om hul Engelse spraak- en taalvaardighede uit te leef, daarin te groei en te ontwikkel. Leerders neem vrywillig deel en so word hulle aan die Engelse weergawe van redenaars blootgestel.
Die doel is om leerders aan te moedig om hulle mening oor aktuele sake te lug in Oranje se eerste addisionele taal, naamlik Engels. Hulle leer ook die vaardigheid aan om voor ’n gehoor op te tree en hul selfvertroue ’n hupstoot te gee.
Ouers, en nie die onderwyser nie, is verantwoordelik vir die skryf en inoefening van toesprake. Hulp van buite mag gebruik word.
Beoordelaars word gevra om punte aan die sprekers toe te ken. Die beoordelaars mag nie die leerders afrig nie.
Graad 4-7 Public Speaking Hoof: Marteli Ross
Graad 1-3 Public Speaking Hoof: Elmarie Pretorius
ORANJE SKAKELS
Preprimêr
Webtuiste: Skool
Telefoon: 051 448 4149
Besigheidsure - Voldag:
Maandag - Vrydag: 07:00-17:15
Besigheidsure - Halfdag:
Maandag - Vrydag: 07:00-12:30
Primêr
Webtuiste: Skool | Koshuis
Telefoon: 051 447 6845
Besigheidsure:
Maandag - Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Sekondêr
Webtuiste: Skool | Koshuis
Telefoon: 051 447 4681
Besigheidsure:
Maandag - Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Reünie
Webtuiste
Navrae: Sarette Botha
Telefoon: 079 870 0495