NETBAL
Netbaloefeninge geskied op Maandae, Dinsdae en Donderdae vir 45 min tot ’n uur per dag. Ligawedstryde word op Woensdae gespeel.
Gedurende die vierde kwartaal word proewe gehou vir die daaropvolgende jaar en ’n voorseisoen-oefenprogram gevolg. Die gr. R-dogters word hier ook betrek.
Slegs o.12- en o.13-spelers word uitgenooi na die proewe vir die kies van provinsiale spanne.
Oranje is jaarliks op verskeie netbaltoernooie betrokke.
Netbalhoof: Juf. Celeste Viljoen
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Bornmanhuis
(Rina de Kock):
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 072-302-5662
Le Rouxhuis
(Anita Fourie):
E-pos: anitafourie@webmail.co.za
Telefoon: 082-903-5947