TENNIS
Die o.11-liga vind gedurende die vierde kwartaal plaas. Gedurende April speel twee spanne in ’n o.11-toernooi in Bethlehem.
Die o.13-liga word in die derde kwartaal beslis waarvoor vyf spanne ingeskryf word.
Vanaf die eerste tot die einde van die tweede kwartaal speel hierdie dogters daagwedstryde om die rangorde te bepaal. Die uitslae van hierdie wedstryde bepaal die rangorde vir die eerste vyf tennisspanne.
Afrigters identifiseer spelers wat goed genoeg is vir Mangaung Metro Tennis se proewe en spelers word slegs deur die skool ingeskryf.
Tennishoof: Juf. Linda van Rooyen
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Bornmanhuis
(Rina de Kock):
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 072-302-5662
Le Rouxhuis
(Anita Fourie):
E-pos: anitafourie@webmail.co.za
Telefoon: 082-903-5947