@OMS Winkel

Klere, skryfbehoeftes & vele meer

Ons poog om teen die laagste pryse in ons Oranje gemeenskap se behoeftes te voorsien met allerlei items, soos skryfbehoeftes, gehalte-tweedehandse klere, komberse, serpe, handdoeke, swempette, swemklere, skoolsweetpakke en skoolsportklere. Loer gerus in die volledige @OMS Pryslys hieronder vir meer inligting.

Die winkel is onder die ML Spiessaal se verhoog, aan die Hoërskool se kant.

Winkelure:
Maandae – Donderdae: 7:00 – 14:45 en Vrydae: 7:00 – 13:45