VCSV
Die VCSV is vir gr. 4 tot gr. 7 en die byeenkomste is weekliks vir ’n uur lank.
Lofprysing wat ons “Lofeendjies” noem, is kwartaalliks.
Die skool streef daarna om elke leerder te leer om ’n hegte verhouding met Jesus te hê. Die VCSV pak ook elke kwartaal ’n uitreik aan waar behoeftige mense in die gemeenskap gehelp word.
Christenskap moet elke oomblik uitgeleef word en dit is so ’n groot voorreg om in ’n skool te wees waarin dogters hulle Christenskap waarlik kan uitleef.
Psalm 37:5: “Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom, Hy sal sorg.”
Organiseerders: Juff. Isabel Strauss en Beatrice Theron
Pre-Primêr
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Primêr
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051 447 6845
Faks: 051 447 0070
Ure: Maandae tot Donderdae: 07:00-15:00
Vrydae: 07:00-14:00
123
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:00
Titel
Webwerf
E-Pos: kantoor@oranjepp.co.za
Telefoon: 051 448 4149
Faks: 051 447 0070
Kantoor-Ure:
Maandag-Donderdag: 07:00-15:00
Vrydag: 07:00-14:
Reünie
E-pos: sarette1972@gmail.com
Telefoon: 079-870-0495