Orkes

Die OMS-orkes bestaan uit 12 leerders wat onderskeidelik viool en tjello speel.

Die skool se orkes oefen Vrydagoggende van 07:00 tot 07:30.

Die orkes neem deur die loop van die jaar deel aan die kunswedstryd en tree ook op tydens gekose saalperiodes asook die hoërskool se orkes-extravaganza.

Begeleier: Werner Stander